Modulekode | AKU 303 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die studie van die normale ontwikkeling en die effek van swak gesondheid en gestemdhede in die areas van spel, skool/opvoeding. Die wetenskap en toepassing van die beginsels van arbeidsterapie om deelname aan betekenisvolle aktiwiteit te bevorder, met die inagneming van persoonlike en omgewingskontekste. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van geselekteerde toestande in |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, AKU 200, ART 282, ART 284, RPD 200, ART 281, ART 283, ART 284 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander per week, 1 lesing per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App